Entries by Danielle Steyn

Read more about what Prof Tim Noakes has to say

Recently, we were privileged to have a visit from Tim Noakes, where he shared his knowledge & expertise on the High Fat, Low Carb diet. (Seen here is Tim Noakes with Karen van Wijk). We stock various key ingredients that are included in this healthy diet. They are Almonds, Walnuts, Macadamia Nuts, Hazel Nuts, Flaxseeds, […]

Dadel- En – Okkerneutkoek

[et_pb_section bb_built=”1″ _builder_version=”3.0.47″ custom_padding=”54px|0px|1px|0px|false|false”][et_pb_row _builder_version=”3.0.47″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” custom_padding=”27px|0px|27px|0px|false|false”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.3.1″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”] Hierdie koek smaak vorentoe en hou lank. Pak gerus daarvan in vir middagete. BESTANDELE: 210 ml kookwater 175 g (280 ml) dadels, gekap 3,5 ml koeksoda 175 g (220 ml) ligte bruinsuiker 50 g (55 ml) sagte margarien 1 klein eier […]

Victoriaanse Kerskoek

‘n Maklike, anderse en spesiale Kerskoek. Die droëvrugte is baie klam omdat dit drie dae in sjerrie geweek word. Die koek is nie baie hoog nie moet dus nie verwag dat die deeg tot bo in die pan sal rys nie. BESTANDDELE 550 g (900 ml) koekvrugtemengsel (gemengde droëvrugte) 100 g (170 ml) pitlose rosyne […]

Gekookte Vrugtekoek

Hierdie klam koek sal goed hou as jy dit in tinfoelie toedraai of in n lugdigte houer bewaar. Dis ideaal om te sny en in ‘n kospakkie of piekniekmandjie te pak. BESTANDDELE 1 blik (397g) kondensmelk 150 g (165 ml) margarien 225 g (375 ml) rosyne 225 g (375 ml) sultanas 225 g (375 ml) […]

Droëvrugteslaai

Hierdie slaai smaak veral lekker by gebraaide skaap- of beesvleis Lewer 6 tot 8 porsies BESTANDDELE 500 g gemengde droëvrugte flou rooibostee 6 piesangs 1 blik kondensmelk 125 ml asyn 10 ml mosterdpoeier 50 ml sonneblomolie 2 ml sout 1 eiergeel Stowe die droëvrugte in die tee tot sag en dreineer. Skil en sny die […]

Haselneut Koekies

Die bros bolaag sak tydens die bakproses effens in die sponskoek in en gee ‘n heerlike geur daaraan. Lewer 18 koekies BOLAAG 50 g (55 ml) botter 175 g (220 ml) geelsuiker 10 ml gemaalde kaneel 45 ml koekmeelblom 50 g (125 ml) geroosterde haselneute gekap KOEK 100 g (110 ml) sagte margarien 100 g […]

Dadelbros Brood

Saam met ‘n appel kan hierdie koekies deel vorm van ‘n kospakkie Voorbereiding sowat 10 minute Baktyd sowat 30  tot 40 minute BESTANDDELE 225g (400 ml) koekmeelblom 5 ml bakpoeier 175 g (190 ml) sagte margarien 100 g (125 ml) ligte bruinsuiker 100 g (165 ml) ontpitte dadels,gekap Stel oond op 180°C en smeer ‘n […]

Krakerige Dadelvierkante

Hierdie koekies verdwyn nogal taamlik gou uit die koekblik. As jy nie 250 g dadels byderhand het nie,gebruik dieselfde hoeveelheid korente of rosyne. Lewer 18 vierkante BESTANDDELE 175 g (310 ml) bruismeel 175 g (375 ml) semolina 175 g (190 ml) sagte margarien 75 g (95 ml) geelsuiker VULSEL 250 g (415 ml) dadels fyn […]

Meringuevingers met Amandels

Doop die punte in gesmelte sjokolade Lewer 20 BESTANDDELE 2 eierwitte 250 ml strooisuiker 125 ml fyngekapte amandels donker sjokolade (opsioneel) METODE Klits eierwitte tot taamlik styf. Klits die suiker bietjie vir bietjie by en klits tot mengsel styf en blink is. Vou amandels in. Plaas mengsel in ‘n versierbuis met ‘n gewone punt en […]

Speserystafies met Droëvrugtevulsel

BASIS 4 x 250 ml koekmeelblom 15 ml bakpoeier 2 ml sout 10 ml fyn kaneel 5 ml fyn gemengde speserye 400 ml versiersuiker 250 g sagte botter 2 eiers geklits VULSEL 1 x 454g – fles droёvrugtevulsel 1 groot Granny Smith-appel,geskil en grof gerasper 25 ml brandewyn ekstra versiersuiker Sif meel, bakpoeier, sout, speserye […]