Luxury Christmas Fruit Cake

Luxury Christmas Fruit Cake

Makes: 1 cake (25 x 25 x 10cm) or 4 small cakes Preparation time: 50 minutes Baking time: 4 hours. 1 hour – 150°C; 3 hours – 130°C Oven temperature: 150°C and 130°C INGREDIENTS 1.875kg Dried Fruit for Africa Luxury Fruit Cake Mix 500g Dried Fruit for Africa...
Dadel- En – Okkerneutkoek

Dadel- En – Okkerneutkoek

Hierdie koek smaak vorentoe en hou lank. Pak gerus daarvan in vir middagete. BESTANDELE: 210 ml kookwater 175 g (280 ml) dadels, gekap 3,5 ml koeksoda 175 g (220 ml) ligte bruinsuiker 50 g (55 ml) sagte margarien 1 klein eier geklits 225 g (400 ml) koekmeelblom 3,5 ml...
Victoriaanse Kerskoek

Victoriaanse Kerskoek

‘n Maklike, anderse en spesiale Kerskoek. Die droëvrugte is baie klam omdat dit drie dae in sjerrie geweek word. Die koek is nie baie hoog nie moet dus nie verwag dat die deeg tot bo in die pan sal rys nie. BESTANDDELE 550 g (900 ml) koekvrugtemengsel (gemengde...
Gekookte Vrugtekoek

Gekookte Vrugtekoek

Hierdie klam koek sal goed hou as jy dit in tinfoelie toedraai of in n lugdigte houer bewaar. Dis ideaal om te sny en in ‘n kospakkie of piekniekmandjie te pak. BESTANDDELE 1 blik (397g) kondensmelk 150 g (165 ml) margarien 225 g (375 ml) rosyne 225 g (375 ml)...