Entries by Danielle Steyn

Piesangbrode vir Huis Aristea & Edelweiss

Dried Fruit for Africa het 2 tehuise besoek en vir die inwoners en personeel piesangbrode gebak en geskenk. TERUGVOERING: Verskriklik baie dankie vir die groot bederf van die piesangbrode. Vir ons inwoners wat baie swaar kry omdat hulle nie mag uitgaan of hulle familie sien nie, beteken so ’n bederf nog baie meer as onder […]

Afrika tot die redding? Wilde Als

DIE kuur vir Covid-19 groei dalk in jou agterplaas. Maar ons sal eers vir seker weet of wildeals iets is wat teen die virus gebruik kan word wanneer die departement van gesondheid se navorsers klaar is met wetenskaplike toetse. Duisende mense wêreldwyd het reeds weens die virus omgekom, maar geen sterftes is in Madagaskar aangemeld […]

Oats Neute Stafies

Oond 180° C. MENG SAAM: 250 ml gesmelte botter 250 ml heuning. VOEG DAN DIE DROë BESTANDELE BY: 750 ml rou oats 750 ml volkoring of nuttywheat meel 1 k sonneblomsaad 1 k klapper kwart t sout Meng bestandele goed deur en skep in gesmeerde, met bakpapier gevoerde bakplaat. Bak vir 35 minute en koel […]

Fiery Beef Salad with Cashews

For the dressing: ⅓ cup fresh lime juice • ¼ cup fresh cilantro, chopped • 1 tbsp water 1 tbsp Thai fish sauce • 4 cloves garlic, minced • 1 tsp strong chilli paste 1 large knob ginger, grated 1/ Combine all the ingredients and leave in the fridge to infuse for as long as […]

Wilted Onion and Walnut Spinach

This is actually a filling for a Middle-Eastern pastry called fatayer, little pastry triangles that get served at all special occasions, especially in Lebanon. You could serve this with pretty much anything or eat it on its own. Ingredients: 200g Swiss chard or baby spinach, washed and roughly chopped • 1 large onion, roughly chopped […]

Nutty Crackers

Servings: 16 Ingredients 200g sunflower seeds • 60g flax seeds • 100g sesame seeds 2 tbsp psyllium husks • 500ml water • 1 tsp salt Steps 1/ Preheat the oven to 160˚C. 2/ In a mixing bowl, combine all the ingredients and leave the mixture to stand until it is thick and pliable, about 10 […]

Garam Masala

1 Whole nutmeg 10 Whole cloves 1 Cassia Stick (sold as cinnamon sticks in supermarkets) 1 tsp Black Peppercorns 2 tbs Coriander seeds 1 tbs Cumin seeds 1 tbs Fennel seeds 1 tbs Cardamom pods (about 6 pods) 1 tsp Cayenne pepper (add more if you prefer a hotter spice, or substitute for dried chillies) […]

Dadel Beskuit

1kg bruismeel 275ml suiker 250gr Margarien 5ml sout 400-500ml melk 7ml bakpoeier 250g dadels fyn gekap 2eiers geklits METODE Sif droe bestandele saam, rasper margarien in, As jy n menger het met n hak gaan dit baie maklik Meng die margarien in die droe bestandele of met jou vingers, Maak melk lou Klits eiers in […]