Piesangbrode vir Huis Aristea & Edelweiss
Dried Fruit for Africa het 2 tehuise besoek en vir die inwoners en personeel piesangbrode gebak en geskenk. TERUGVOERING: Verskriklik baie dankie vir die groot bederf van die piesangbrode. Vir ons inwoners wat baie swaar kry omdat hulle nie mag uitgaan of hulle familie sien nie, beteken so ’n bederf nog baie meer as onder […]
