Droëvrugteslaai

Droëvrugteslaai

Hierdie slaai smaak veral lekker by gebraaide skaap- of beesvleis Lewer 6 tot 8 porsies BESTANDDELE 500 g gemengde droëvrugte flou rooibostee 6 piesangs 1 blik kondensmelk 125 ml asyn 10 ml mosterdpoeier 50 ml sonneblomolie 2 ml sout 1 eiergeel Stowe die droëvrugte in...