Piesangbrode vir Huis Aristea & Edelweiss

Piesangbrode vir Huis Aristea & Edelweiss

Dried Fruit for Africa het 2 tehuise besoek en vir die inwoners en personeel piesangbrode gebak en geskenk. TERUGVOERING: Verskriklik baie dankie vir die groot bederf van die piesangbrode. Vir ons inwoners wat baie swaar kry omdat hulle nie mag uitgaan of hulle...
Afrika tot die redding? Wilde Als

Afrika tot die redding? Wilde Als

DIE kuur vir Covid-19 groei dalk in jou agterplaas. Maar ons sal eers vir seker weet of wildeals iets is wat teen die virus gebruik kan word wanneer die departement van gesondheid se navorsers klaar is met wetenskaplike toetse. Duisende mense wêreldwyd het reeds weens...
Oats Neute Stafies

Oats Neute Stafies

Oond 180° C. MENG SAAM: 250 ml gesmelte botter 250 ml heuning. VOEG DAN DIE DROë BESTANDELE BY: 750 ml rou oats 750 ml volkoring of nuttywheat meel 1 k sonneblomsaad 1 k klapper kwart t sout Meng bestandele goed deur en skep in gesmeerde, met bakpapier gevoerde...
Fiery Beef Salad with Cashews

Fiery Beef Salad with Cashews

For the dressing: ⅓ cup fresh lime juice • ¼ cup fresh cilantro, chopped • 1 tbsp water 1 tbsp Thai fish sauce • 4 cloves garlic, minced • 1 tsp strong chilli paste 1 large knob ginger, grated 1/ Combine all the ingredients and leave in the fridge to infuse for as...
Wilted Onion and Walnut Spinach

Wilted Onion and Walnut Spinach

This is actually a filling for a Middle-Eastern pastry called fatayer, little pastry triangles that get served at all special occasions, especially in Lebanon. You could serve this with pretty much anything or eat it on its own. Ingredients: 200g Swiss chard or baby...