Dadelbros Brood

Dadelbros Brood

Saam met ‘n appel kan hierdie koekies deel vorm van ‘n kospakkie Voorbereiding sowat 10 minute Baktyd sowat 30  tot 40 minute BESTANDDELE 225g (400 ml) koekmeelblom 5 ml bakpoeier 175 g (190 ml) sagte margarien 100 g (125 ml) ligte bruinsuiker 100 g (165...
Krakerige Dadelvierkante

Krakerige Dadelvierkante

Hierdie koekies verdwyn nogal taamlik gou uit die koekblik. As jy nie 250 g dadels byderhand het nie,gebruik dieselfde hoeveelheid korente of rosyne. Lewer 18 vierkante BESTANDDELE 175 g (310 ml) bruismeel 175 g (375 ml) semolina 175 g (190 ml) sagte margarien 75 g...
Meringuevingers met Amandels

Meringuevingers met Amandels

Doop die punte in gesmelte sjokolade Lewer 20 BESTANDDELE 2 eierwitte 250 ml strooisuiker 125 ml fyngekapte amandels donker sjokolade (opsioneel) METODE Klits eierwitte tot taamlik styf. Klits die suiker bietjie vir bietjie by en klits tot mengsel styf en blink is....
Speserystafies met Droëvrugtevulsel

Speserystafies met Droëvrugtevulsel

BASIS 4 x 250 ml koekmeelblom 15 ml bakpoeier 2 ml sout 10 ml fyn kaneel 5 ml fyn gemengde speserye 400 ml versiersuiker 250 g sagte botter 2 eiers geklits VULSEL 1 x 454g – fles droёvrugtevulsel 1 groot Granny Smith-appel,geskil en grof gerasper 25 ml brandewyn...