Dadel- En – Okkerneutkoek

Dadel- En – Okkerneutkoek

Hierdie koek smaak vorentoe en hou lank. Pak gerus daarvan in vir middagete. BESTANDELE: 210 ml kookwater 175 g (280 ml) dadels, gekap 3,5 ml koeksoda 175 g (220 ml) ligte bruinsuiker 50 g (55 ml) sagte margarien 1 klein eier geklits 225 g (400 ml) koekmeelblom 3,5 ml...
Victoriaanse Kerskoek

Victoriaanse Kerskoek

‘n Maklike, anderse en spesiale Kerskoek. Die droëvrugte is baie klam omdat dit drie dae in sjerrie geweek word. Die koek is nie baie hoog nie moet dus nie verwag dat die deeg tot bo in die pan sal rys nie. BESTANDDELE 550 g (900 ml) koekvrugtemengsel (gemengde...
Gekookte Vrugtekoek

Gekookte Vrugtekoek

Hierdie klam koek sal goed hou as jy dit in tinfoelie toedraai of in n lugdigte houer bewaar. Dis ideaal om te sny en in ‘n kospakkie of piekniekmandjie te pak. BESTANDDELE 1 blik (397g) kondensmelk 150 g (165 ml) margarien 225 g (375 ml) rosyne 225 g (375 ml)...
Droëvrugteslaai

Droëvrugteslaai

Hierdie slaai smaak veral lekker by gebraaide skaap- of beesvleis Lewer 6 tot 8 porsies BESTANDDELE 500 g gemengde droëvrugte flou rooibostee 6 piesangs 1 blik kondensmelk 125 ml asyn 10 ml mosterdpoeier 50 ml sonneblomolie 2 ml sout 1 eiergeel Stowe die droëvrugte in...
Haselneut Koekies

Haselneut Koekies

Die bros bolaag sak tydens die bakproses effens in die sponskoek in en gee ‘n heerlike geur daaraan. Lewer 18 koekies BOLAAG 50 g (55 ml) botter 175 g (220 ml) geelsuiker 10 ml gemaalde kaneel 45 ml koekmeelblom 50 g (125 ml) geroosterde haselneute gekap KOEK...